-
- Add to cart
- General
Weg! Ry & Sleep Oorgids 2021
- R100.00
- As gevolg van verlede jaar se Covid-19-inperkingsmaatreëls kon ons vir die eerste keer beleef hoe dit voel om nié te mag kamp nie. En hoewel dit nie lekker was nie, het dit wel ’n positiewe nadraai gehad: ’n Mens voel nou skoon uitgehonger om jou woonwa te haak en weer te mik na jou gunstelingkampplek. Of dalk is dit sommer…
-
- Add to cart
- Special Editions
Weg! Stapgids 2020
- R100.00
- Weg-tydskrif se jaarlikse Stapgids is nou beskikbaar en propvol stories vir elke stapper – of jy nou daarvan hou om die gramadoelas in te vaar of eerder net met ’n ligte vraggie op jou rug strandlangs wil slenter. Kry vir jou ’n Stapgids en kies ’n roete vir ’n week in die wildtuin, ’n avontuur diep in die Drakensberg of…