-
- Add to cart
- Previous issues, R500 or less
Weg Platteland Winter 2014
- R42.00
- Leef stadiger, leef lekkerder!
-
- Select options
- Clothes
Weg Vellies
- R800.00
-
- Add to cart
- Special Editions
Weg! Baviaanskloof-kaart – Spesiale Aanbod!
- R65.00
- Pak jou toer deur die betowerende Baviaanskloof aan met hierdie Weg!-kaart in jou paneelkissie teen 'n verlaagde prys.
-
- Add to cart
- Magazines
Weg! Kruger Gids 2021
- R112.00
- Of dit jou eerste of eenhonderdste besoek aan die Krugerwildtuin is, dié omvattende gids hoort in die bakkie se cubby hole. Ons het die Kruger plátgery, en wys jou waar om te bly (kamp en selfsorg), watter paaie om te ry, hoe en waar om die diere te vind én die beste plekke om die Groot Vyf te sien. Jy…
-
- Add to cart
- Magazines, Special Editions
Weg! Namibië-reisgids
- R65.60
- Ons kraakvars spesiale Namibië-uitgawe is nou beskikbaar. En dis tjokvol reisplanne (‘n toer deur die Noorde en Angola), doendinge (hengel op Henties, stap die Naukluftroete, verken duine…), grensinligting, blyplekke, kaarte, natuurfoto’s en nóg lusmakertjies. Skaf die tydskrif aan en beplan daardie vakansie – die ooptes roep!