As gevolg van verlede jaar se Covid-19-inperkingsmaatreëls kon ons vir die eerste keer beleef hoe dit voel om nié te mag kamp nie. En hoewel dit nie lekker was nie, het dit wel ’n positiewe nadraai gehad: ’n Mens voel nou skoon uitgehonger om jou woonwa te haak en weer te mik na jou gunstelingkampplek. Of dalk is dit sommer…
Weg-tydskrif se jaarlikse Stapgids is nou beskikbaar en propvol stories vir elke stapper – of jy nou daarvan hou om die gramadoelas in te vaar of eerder net met ’n ligte vraggie op jou rug strandlangs wil slenter. Kry vir jou ’n Stapgids en kies ’n roete vir ’n week in die wildtuin, ’n avontuur diep in die Drakensberg of…
Die 3-in-1-speletjie! Kry die gesin bymekaar, want Tjirpie 2 het ’n speletjie vir Klein-Piet, Ousus én die grootmense. Vir ouer kinders is daar ’n nuwe uitdagende kaartspel waar hulle ’n voëlreservaat met ’n verskeidenheid voëls moet vestig. Spelers ruil kaarte uit om die beste voëlpakkies te skep. Hoe meer uiteenlopend, skaarser of bedreig jou voëls hoe gewilder jou reservaat –…
Hier is ’n lekker vakansie-aktiwiteit vir enige ouderdom! Weg en go! se Pret met Plak-boek bevat 10 kunswerke van Suid-Afrikaanse diere. Jy moet die diere lewe gee deur die plakkers (wat ook in die boek is) volgens ’n nommerstelsel aan te bring. Dit sal jou vir ure laat afskakel. Looking for a fun holiday activity for all ages? go!’s Sticker…