Beplan jy al daardie Botswana-vakansie? Kry ’n kopie van ons nuwe Botswana-gids. Hierdie gids bevat kaarte van al die land se parke en belangrike reservate, asook dorpskaarte van toeristeplekke soos Maun en Kasane. Die gids dek ook die aangrensende dele van Namibië (Caprivi) en Zim en Zambië rondom die Victoriawaterval - die breedvoerige akkommodasiegids dek al dié dele se beste…
Het jy al dié 3D Mandalas-inkleurboek aangeskaf? Laat jou sketse lewe kry! Kyk hoe jou inkleurprente in 3D-kunswerke verander. Sit jou 3D-bril op terwyl jy inkleur, en sien hoe die warmer kleure “uitspring”, terwyl die koeler kleure na die agtergrond skuif. Wees kreatief en geniet dit! Die inkleurboek is by alle groot winkels te koop en kos R155 (3D-bril en…
The 3-in-1 game! Get the family together because Chirpy 2 is for kids and adults. Older kids can play a NEW and more challenging game in which they have to establish their own reserve with a variety of birds. Players swop cards to create the best reserve. The more diverse, rare or endangered your birds are, the more popular your…
The Go Hustle Diary 2021 is set to take your goals game to the next level. Not just a hard-cover, full-colour week-a-spread diary, but a workbook packed with inspo and advice, it is on sale now for R135. For more info visit gohustle.co.za or join our growing community on Insta @gohustle_ZA
Plan your first post-lockdown adventure; go! Hiking 2020 is on shelf and available online now. This year's hiking guide is filled with excellent suggestions and adventures that will jump-start your post-lockdown outings. We'll show you weekend hideouts with great trails in the vicinity, we'll take you up Kilimanjaro, and we'll decode some of the wildest, unspoilt nooks and crannies of…
Thanks to last year’s lockdown and COVID-19 restrictions, we could experience what it feels like to not be allowed to go camping. And though it was unpleasant, it had one positive outcome: you now can’t wait to hitch your caravan and head to your favourite campsite. Or maybe it’s time to explore somewhere new? This is where the Resort Guide…
Of dit jou eerste of eenhonderdste besoek aan die Krugerwildtuin is, dié omvattende gids hoort in die bakkie se cubby hole. Ons het die Kruger plátgery, en wys jou waar om te bly (kamp en selfsorg), watter paaie om te ry, hoe en waar om die diere te vind én die beste plekke om die Groot Vyf te sien. Jy…
Ons kraakvars spesiale Namibië-uitgawe is nou beskikbaar. En dis tjokvol reisplanne (‘n toer deur die Noorde en Angola), doendinge (hengel op Henties, stap die Naukluftroete, verken duine…), grensinligting, blyplekke, kaarte, natuurfoto’s en nóg lusmakertjies. Skaf die tydskrif aan en beplan daardie vakansie – die ooptes roep!
As gevolg van verlede jaar se Covid-19-inperkingsmaatreëls kon ons vir die eerste keer beleef hoe dit voel om nié te mag kamp nie. En hoewel dit nie lekker was nie, het dit wel ’n positiewe nadraai gehad: ’n Mens voel nou skoon uitgehonger om jou woonwa te haak en weer te mik na jou gunstelingkampplek. Of dalk is dit sommer…
Weg-tydskrif se jaarlikse Stapgids is nou beskikbaar en propvol stories vir elke stapper – of jy nou daarvan hou om die gramadoelas in te vaar of eerder net met ’n ligte vraggie op jou rug strandlangs wil slenter. Kry vir jou ’n Stapgids en kies ’n roete vir ’n week in die wildtuin, ’n avontuur diep in die Drakensberg of…
Die 3-in-1-speletjie! Kry die gesin bymekaar, want Tjirpie 2 het ’n speletjie vir Klein-Piet, Ousus én die grootmense. Vir ouer kinders is daar ’n nuwe uitdagende kaartspel waar hulle ’n voëlreservaat met ’n verskeidenheid voëls moet vestig. Spelers ruil kaarte uit om die beste voëlpakkies te skep. Hoe meer uiteenlopend, skaarser of bedreig jou voëls hoe gewilder jou reservaat –…
Hier is ’n lekker vakansie-aktiwiteit vir enige ouderdom! Weg en go! se Pret met Plak-boek bevat 10 kunswerke van Suid-Afrikaanse diere. Jy moet die diere lewe gee deur die plakkers (wat ook in die boek is) volgens ’n nommerstelsel aan te bring. Dit sal jou vir ure laat afskakel. Looking for a fun holiday activity for all ages? go!’s Sticker…