Description
Die 2013-uitgawe van WegSleep se Oordgids is nou te koop.
Dié omvattende gids bevat inligting oor ons lesers se 100 gunstelingoorde reg oor Suid-Afrika, met GPS-koördinate, ’n terreinplan en kontakbesonderhede vir elke oord – en ook wat ons lesers oor die oorde te sê het.
Bestel jou eksemplaar direk by ons om seker te maak jy loop dit nie mis nie!