Weg! Stapgids 2020

R100.00

Weg-tydskrif se jaarlikse Stapgids is nou beskikbaar en propvol stories vir elke stapper – of jy nou daarvan hou om die gramadoelas in te vaar of eerder net met ’n ligte vraggie op jou rug strandlangs wil slenter. Kry vir jou ’n Stapgids en kies ’n roete vir ’n week in die wildtuin, ’n avontuur diep in die Drakensberg of sommer net ’n Saterdagoggend iewers in ’n klofie met ’n swemplek.

 

Een van die dae sal ons weer ons rugsakke kan pak en ’n koers inslaan na daar waar die veld en voetpad jou weer mens maak.

Category: