Weg-reisdagboek

R155.00

Category: Tag:

Description

Die nuwe Weg-reisdagboek is nou beskikbaar! Droom oor en beplan jou volgende wegbreeknaweek, gesinsvakansie of oorsese reis. Wat is in jou reisdagboek?

  • 250 bladsye
  • ’n Wêreldkaart
  • ’n Afrika-kaart
  • ’n Kalender
  • ’n Begroting
  • ’n Paklys
  • ’n Kontaktelys

En sketse uit die pen van Weg-redaksielede! Illustrasies deur Anja Stoeckigt, Paper Tales