Weg Platteland Somer 2013/14

R42.00

Leef stadiger, leef lekkerder!

Out of stock

Description

Ons heel eerste uitgawe!

Leef stadiger, leef lekkerder: Weg Platteland vier die leefstyl en entrepreneursgees van die mense wie se hart in die platteland lê – of hulle klaar daar woon, daar grootgeword het, beplan om soontoe te trek, graag daar gaan kuier of net hunker na ’n lewe weg van die gejaag. Lees meer oor entrepreneurs, selfdoen, diere, tuine, kos, dorpe en mense.

Klik hier as jy belangstel om in te teken op die eerste 4 uitgawes. 

Hierdie publikasie sal kwartaaliks beskikbaar wees.

Additional information

Weight1 kg