Weg! Namibië Reisgids 2021

R112.00

Category:

Description

In dié jaar se gids: Ry ‘n draai deur Damaraland, toer om die Tirasberg of ry bergaf én -op oor die Khomas Hochland. Ontdek een van die beste branderplekkolle in die wêreld, nogals naby Walvisbaai en klim die Brandberg, Namibië se hoogste piek, uit. Neem natuurlewefoto’s op oogvlak by die Onkolo-fotografieskuiling en lees hoe om nié die Vis te stap nie.

In dié gids maak ons jou reis nóg makliker. Dit bevat drie dubbelbladkaarte, met al die hoogtepunte van die streek.