Weg! Kruger Gids 2021

R112.00

Of dit jou eerste of eenhonderdste besoek aan die Krugerwildtuin is, dié omvattende gids hoort in die bakkie se cubby hole. Ons het die Kruger plátgery, en wys jou waar om te bly (kamp en selfsorg), watter paaie om te ry, hoe en waar om die diere te vind én die beste plekke om die Groot Vyf te sien. Jy kan die GPS maar by die huis los, want hierdie gids is propvol noukeurige kaarte. Dan is daar ook wenke van die hoofgids by elke kamp en ‘n ons gesels met die park se hoofveearts en ‘n tjoppertegnikus. Kortom, kry hom sommer nou.

Category:

Description