Weg/Go Stickerbook

R220.00

Hier is ’n lekker vakansie-aktiwiteit vir enige ouderdom! Weg en go! se Pret met Plak-boek bevat 10 kunswerke van Suid-Afrikaanse diere. Jy moet die diere lewe gee deur die plakkers (wat ook in die boek is) volgens ’n nommerstelsel aan te bring. Dit sal jou vir ure laat afskakel.

Looking for a fun holiday activity for all ages? go!’s Sticker Fun book contains 10 artworks of South African animals. You must complete the artwork by applying the stickers (also in the book) correctly according to a number system. It’ll allow you to switch off and relax for hours.

Category: