Reiskussing met geheuespons

R200.00

In stock

Categories: ,

Description

  • Kussing gevul met sagte geheuespons
  • Oortreksels van uiters sagte materiaal
  • Liggewig, vir maklike reis
  • Gerieflike knoop om dit in plek te hou en aan bagasie vas te maak.
  • Kleure: rooi, swart en blou