Groot-druk Blokraaie

R50.00

Category:

Description

Moeg vir die gesukkel met die klein lettertipe in blokraaiboeke? Grootdruk-blokraaie bestaan uit 79 van die woordraaisels waarvoor die land so lief is, maar in ’n formaat wat makliker is om te lees