Badsakkie/Toiletry Bag

This product is currently out of stock and unavailable.

SKU: N/A Category:

Description

Los die Checkers-sak by die huis en kry eerder hierdie ruim en sterk badsak met ’n nuttige skouerband. Die sak het binne-in waterdigte sakkies en spasie vir jou Breeze-seep, Shipmate-badskuim, Colgate-appelgeursjampoe, Body Mist-spuitgoed én Ingrams-kanferroom. Daar is selfs plek vir jou omgehekelde waslappie.

Kleur: Swart en stone

 

Leave that checkers plastic bag at home and get this spacious toiletry bag with an adjustable shoulder strap. The inside is waterproof with space for all your toiletries such as Breeze soap, Shipmate bubble bath, Body Mist spray and Ingrams cream. There is even space for your face cloth.

Colour: Black and stone