WegSleep Kampgids 2016
R50.00
Description
WegSleep publiseer vanjaar ’n Kampgids, noodsaaklik vir enige kampeerder en sleper.
Dié breedvoerige gids is vol raad oor dinge soos hoe om jou voertuig te stabiliseer, wat om te sleep en hoe om te sleep. Daar’s selfdoenprojekte, leserswenke, ’n sleepgids, inligting oor sleepwetgewing, toltariewe én ’n paklys vir jou kampvakansies.