Weg-reisdagboek
R155.00
Description
Die nuwe Weg-reisdagboek is nou beskikbaar! Droom oor en beplan jou volgende wegbreeknaweek, gesinsvakansie of oorsese reis. Wat is in jou reisdagboek?
- 250 bladsye
- ’n Wêreldkaart
- ’n Afrika-kaart
- ’n Kalender
- ’n Begroting
- ’n Paklys
- ’n Kontaktelys
En sketse uit die pen van Weg-redaksielede! Illustrasies deur Anja Stoeckigt, Paper Tales