Description
Die wildtuin in jou mossienes
Waarna jy kan uitsien
* Die kaart is 95 x 84 cm groot en van duursame waterkerende papier
* Inligting oor Mosambiek se Parque Naçional do Limpopo
* Alles wat jy moet weet oor die ruskampe, paaie (teer én grond), piekniekplekke, watergate en voëlskuilings
* Ons kies die beste paaie vir wildkyk
* Hektye, alle afstande, asook reistye
* Doendinge: 4×4-roetes, staproetes, voëlskyk, bergfietsry…
* Blyplekgids, en hoe en waar om te bespreek
* Die Manjifieke 7, gemiddelde reënval en temperatuur, ’n speletjie vir kinders… en selfs ’n grappie of wat.