Filter
    • 2020/21 Botswana-kaartgids
      Add to cart
      • 2020/21 Botswana-kaartgids

      • R100.00
      • Beplan jy al daardie Botswana-vakansie? Kry ’n kopie van ons nuwe Botswana-gids. Hierdie gids bevat kaarte van al die land se parke en belangrike reservate, asook dorpskaarte van toeristeplekke soos Maun en Kasane. Die gids dek ook die aangrensende dele van Namibië (Caprivi) en Zim en Zambië rondom die Victoriawaterval - die breedvoerige akkommodasiegids dek al dié dele se beste…
    Add to Wishlist
    • 3D Mandalas
      Add to cart
      • 3D Mandalas

      • R155.00
      • Het jy al dié 3D Mandalas-inkleurboek aangeskaf? Laat jou sketse lewe kry! Kyk hoe jou inkleurprente in 3D-kunswerke verander. Sit jou 3D-bril op terwyl jy inkleur, en sien hoe die warmer kleure “uitspring”, terwyl die koeler kleure na die agtergrond skuif. Wees kreatief en geniet dit! Die inkleurboek is by alle groot winkels te koop en kos R155 (3D-bril en…
    Add to Wishlist
    • CHIRPY 2 PLAYING CARDS
      Add to cart
      • CHIRPY 2 PLAYING CARDS

      • R139.00
      • The 3-in-1 game! Get the family together because Chirpy 2 is for kids and adults. Older kids can play a NEW and more challenging game in which they have to establish their own reserve with a variety of birds. Players swop cards to create the best reserve. The more diverse, rare or endangered your birds are, the more popular your…
    Add to Wishlist
    • Go Hustle Diary 2021
      Add to cart
      • Go Hustle Diary 2021

      • R135.00
      • The Go Hustle Diary 2021 is set to take your goals game to the next level. Not just a hard-cover, full-colour week-a-spread diary, but a workbook packed with inspo and advice, it is on sale now for R135. For more info visit gohustle.co.za or join our growing community on Insta @gohustle_ZA
    Add to Wishlist
    • Go!Drive&Camp Resort Guide 2021
      Add to cart
      • Go!Drive&Camp Resort Guide 2021

      • R100.00
      • Thanks to last year’s lockdown and COVID-19 restrictions, we could experience what it feels like to not be allowed to go camping. And though it was unpleasant, it had one positive outcome: you now can’t wait to hitch your caravan and head to your favourite campsite. Or maybe it’s time to explore somewhere new? This is where the Resort Guide…
    Add to Wishlist
  • Add to Wishlist
  • Add to Wishlist
    • Weg! Ry & Sleep Oorgids 2021
      Add to cart
      • Weg! Ry & Sleep Oorgids 2021

      • R100.00
      • As gevolg van verlede jaar se Covid-19-inperkingsmaatreëls kon ons vir die eerste keer beleef hoe dit voel om nié te mag kamp nie. En hoewel dit nie lekker was nie, het dit wel ’n positiewe nadraai gehad: ’n Mens voel nou skoon uitgehonger om jou woonwa te haak en weer te mik na jou gunstelingkampplek. Of dalk is dit sommer…
    Add to Wishlist
    • WEG! TJIRPIE 2-SPEELKAARTE
      Add to cart
      • WEG! TJIRPIE 2-SPEELKAARTE

      • R139.00
      • Die 3-in-1-speletjie! Kry die gesin bymekaar, want Tjirpie 2 het ’n speletjie vir Klein-Piet, Ousus én die grootmense. Vir ouer kinders is daar ’n nuwe uitdagende kaartspel waar hulle ’n voëlreservaat met ’n verskeidenheid voëls moet vestig. Spelers ruil kaarte uit om die beste voëlpakkies te skep. Hoe meer uiteenlopend, skaarser of bedreig jou voëls hoe gewilder jou reservaat –…
    Add to Wishlist
  • Add to Wishlist
    • Weg/Go Stickerbook
      Add to cart
      • Weg/Go Stickerbook

      • R220.00
      • Hier is ’n lekker vakansie-aktiwiteit vir enige ouderdom! Weg en go! se Pret met Plak-boek bevat 10 kunswerke van Suid-Afrikaanse diere. Jy moet die diere lewe gee deur die plakkers (wat ook in die boek is) volgens ’n nommerstelsel aan te bring. Dit sal jou vir ure laat afskakel. Looking for a fun holiday activity for all ages? go!’s Sticker…
    Add to Wishlist