Magazines

Grab your issues here

Puzzles and Games

Hot products

Weg! Tjirpie-speelkaarte
Add to basket R100.00

Weg! Tjirpie-speelkaarte

Ons nuwe kaartspeletjie Weg! Tjirpie is soortgelyk aan Top Trumps, maar met ’n kinkel. Die 52 kaarte in die pak het inligting oor skaars voëls in Suid-Afrika, plus ’n paar speelmankaarte (jokers) om sake ietwat deurmekaar te krap. Die voëls se verspreiding, lengte, gewig, bewaringstatus en getalle word vergelyk. Die eerste speler wat sit met […]

Add to Wishlist