Magazines

Grab your issues here

Hot products

Weg-reisdagboek
Add to basket R155.00

Weg-reisdagboek

Die nuwe Weg-reisdagboek is nou beskikbaar! Droom oor en beplan jou volgende wegbreeknaweek, gesinsvakansie of oorsese reis. Wat is in jou reisdagboek? 250 bladsye ’n Wêreldkaart ’n Afrika-kaart ’n Kalender ’n Begroting ’n Paklys ’n Kontaktelys   En sketse uit die pen van Weg-redaksielede! Illustrasies deur Anja Stoeckigt, papertales.co.za

Add to Wishlist