WegSleep #61 November 2013

WegSleep #61 November 2013

R28

WegSleep #61 November 2013

Uit voorraad


REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS
PRAAT SAAM: Lesers deel hulle indruk­wekkende kampervarings
DIGITAAL: Mense grom oor die vroeë ont­ruimtyd by party kampterreine
PLAN B: Jy kan báie uitrig met ’n plastiek-melkbottel en ’n ou wasgoeddrom
HALWEGKAMPPLEKKE: Dis gevaarlik om ure aaneen te ry – ons wys jou drie plekke waar jy met jou wa kan oornag
JAN TUISBLY SE DINGES: Hoe lyk dinge deesdae doer by Thaba Monate in die Bosveld?
SLEEPTOETS: Ons vat die stuur van Mercedes se grootmeneer-GL63
NUUS UIT DIE BUITELAND: Kyk wat gebeur in Duitsland
TOERUSTING: Kies ’n kamptent wat jou sak – en kampbehoeftes – pas
SLEEPDOKTER: So word ’n kampyskas gebou… en, belangrik, só werk hy
SLEEPNUUS: Kom kyk al die nuwe dinge by die kykNET-Buite-ekspo
MY SLEEPGOED: Slepers wys wat in hulle sleepkarre steek
MY STORIE: Dié slepers verken die wêreld tussen Kaapstad en Lady Grey
INTEKENAANBOD: Teken in op WegSleep en wen ’n elektriese fiets!
VISHOEKIE: Kom na Yzerfontein se waters en trek ’n grote uit!
MY STAANPLEK: Kyk dié lekker gaatjie in KwaZulu-Natal se Noordkus
WEGSLEEP-WINKEL: Laai jou aanlyn-trollie vol WegSleep-weeldes
SLEEPSEL: Dié waentjie pas in jou sedan se bagasiebak – ja, regtig!