Wegsleep #60 Oktober 2013

Wegsleep #60 Oktober 2013

R28

WegSleep #60 September 2013

1 in voorraad


REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS

PRAAT SAAM: Lesers gee jou ’n kykie  wat in hulle kamplewe gebeur het

DIGITAAL: Kampeerders praat weer kamptariewe

PLAN B: Só stort jy warm in die boendoes – sonder krag

ALIWAL-NOORD: Die Aliwal-spa is tydelik gesluit, maar ons wys jou drie ander plekke waar jy kan uitspan

JAN TUISBLY SE DINGES: Span uit onder hemelhoë dennebome by Mountain Breeze naby Stellenbosch

SLEEPTOETS: Die beskeie Nissan X-Trail is ’n sleper op wie jy kan staatmaak

TOERUSTING: Kyk wat skuil in ander slepers se gereedskaptrommels

SLEEPDOKTER: Kyk hier, jou woonwa se as bestaan uit meer as net een of twee staalpype
SLEEPNUUS: Lees hier die jongste nuus in die kampwêreld

MY SLEEPGOED: Kampeerders praat oor hulle spogmotors
MY STORIE: Dié slepers het in vyf maande by 26 kampterreine gekuier

INTEKENAANBOD: Teken in op WegSleep en wen ’n elektriese fiets ter waarde van R29 500!

VISHOEKIE: Kom na die waters en trek ’n blinklyf uit!

MY STAANPLEK: Kamp langs die Groot Vyf hier by Mabalingwe

WEGSLEEP-WINKEL: Laai jou aanlyn-trollie vol WegSleep-weelde

SLEEPSEL: Dié slepers kamp sowaar met P’Zazz