WegSleep #47 Augustus 2012

WegSleep #47 Augustus 2012

R28

3 in voorraad


REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS ……….6

 

PRAAT SAAM: Die lesers het dié maand

weer ons inboks warm geskryf……………..8

 

DIGITAAL: Hoe maak jy? Lesers vertel hoe ’n mens jou potjie oppas…………………12

 

PLAN B: Planne vir spesery­botteltjies en klere wat op die wa se vloer beland….14

 

Wes-kaap spa’s: Goudini en Citrusdal

se warm waters wink vir jou………….. 26

 

JAN TUISBLY SE DINGES: Ja, daar’s ware

bosveld skaars ’n uur van Pretoria af…

en jy kan daar kamp opslaan……………36

 

KYK HOE LYK HY NOU: Ons kyk hoe vorder die WegSleep-Echo 4×4-boswa…………. 46

 

ONS TOETS: Ons kyk hoe die luukse Discoverer 4 homself gedra………………. 47

 

SLEEPTOETS: Is dit BMW of dalk eerder TNT? Ons toets die kragtige X1 28i……..52

 

TOERUSTING: Omskep jou foon of tablet

in ’n superrekenaar en kampkenner.. 6

 

SLEEPDOKTER: Karfabrieke en die wet praat nie altyd dieselfde taal oor sleep-vermoë nie. Ons kyk hoekom………….64

 

INTEKENAANBOD: Wen ’n Chal­lenger Dakar-boswa ter waarde van R59 000  67

 

SLEEPNUUS: Die nuus in die kampbedryf wat elke kampkenner moet weet…….68

 

SOSIAAL: Dié slepers het in die

noorde by Kokoriba kerjakker…………71

 

MY SLEEPGOED: Só lyk my werkesel…. 72

 

MY STORIE: Dié lesers het die Oos-Kaapse kus binne twee weke platgetoer………76

 

MY STAANPLEK: ’n Nes tuseen arende….80

 

WEGSLEEP-WINKEL: Laai jou aanlyn-

trollie vol WegSleep-kopies ………………81

 

SLEEPSEL: Kyk, dié dingetjie is klein….98