WegRy #51 | Julie 2013

WegRy #51 | Julie 2013

R33


Kry WegRy #51 vandag in die hande om die nuutste 4×4-nuus te lees. Dis ‘n moddergesukkel van epidermiese proporsies op Hunters road, ons wys jou hoekom Boegoeberg-4×4 so gewild is en ons voltooi ‘n motorfietstoer na Angola.

WEGRY BULL RUN Hier’s ’n paar voorbulle in die veteraanwedloop Noord-Kaap toe

BOSNUUS WegRy groet ’n groot roetegradeerder

VERSEKERINGSRUBRIEK Wees voorbereid op die ergste

4×4-AKADEMIE Kom slyp jou 4×4-vaardighede

RYGOED Wie is die nuwe koning van die 4×4-dubbelkajuitbakkiemark?

TANZANIË EN MOSAMBIEK Kners op jou tande vir die korrupsie (en geniet die res)

HUNTERS ROAD ’n Moddergesukkel van epidermiese proporsies…

hunters-road

ANGOLA ’n Motorfietstoer na dié land is onverwags kortgeknip – maar hulle wil terug

TOERUSTING Herwinningstoerusting is nie daar om dowe neute nie

BANDERUBRIEK Kies altyd die regte banddruk vir jou voertuig

AngolaVERINGRUBRIEK Só kan jy jou vering goedkoper lig

SELFDOEN Bou ’n aluminiumkappie vir jou Wrangler

WERKSWINKEL WegRy se deelnemer aan die Bull Run word reggeruk

LESERSTORIE Dis nie kinderspeletjies om die Limpopo oor te steek nie

4×4-ROETE Boegoeberg in die Sederberge bly gewild

BOSKOS Dine van Zyl kook eg Suid-Afrikaans sonder pretensie

FOTO-MECHANIC Neem só goeie nabyfoto’s van diere

STOFPADSTORIES In die tagtigs kon jy in die ry op ’n voertuig se dak kuier – ja, ook die bestuurder

Kry ‘n voorsmakie van dié uitgawe deur hier te klik >> [button link="http://za.zinio.com/express3?issn=1992-0911&o=ext" size="large" color="orange"]Voorskou[/button]