WegRy #38 | Mei 2012

WegRy #38 | Mei 2012

R31


  • RYGOED | Ons ry Jeep Wrangler (nie sleg nie…) en vergelyk die Pajero Sport met die Fortuner (ook nie sleg nie)
  • 4×4-AKADEMIE | Kry jou 4×4-papiere op die WegRy-manier OF Herwin so veilig as moontlik
  • KALAHARI | Hier’s nie net rooi sandduine nie – twee maande van die jaar is dit groen
  • ZIMBABWE | In die Kazuma-pan Nasionale Park kan jy nog tent opslaan tussen die wild
  • TOERUSTING | Ons toets die gewildste kompressor-yskaste tot in die fynste besonderhede
  • WERKSWINKEL | Dís hoe ’n pensplaat aan jou voertuig gesit word
  • SELFDOEN | Hier is ’n laaistelsel vir ’n Patrol wat jou sal laat kwyl
  • NAWEEK | Het jy geweet Napoleon Bonaparte se kleinneef het naby Dundee gesneuwel?
  • 4X4-ROETES | Ry ’n slag Kroonland naby Villiersdorp – en besluit of jy kans sien vir Rust de Winter
  • FOTO-MECHANIC | Villiers Steyn sê hoe jy voëls rêrig goed kan afneem
  • BOSKOS | Moenie frons oor vis in die bos nie

Plus: Gratis uithaal-en-bêrekaart van Lesotho: Roetes wat Roep #19