WegRy #30 | Augustus 2011

WegRy #30 | Augustus 2011

R31


 

  • RYGOED | Die Land Cruiser 76 blaas in die G-klas se nek, en die Amarok se enkelkajuit is nie sommer net nog ‘n donkie nie.
  • SENTRAAL-KALAHARI | Dis ‘n hanetree van Suid-Afrika af, maar een van die mees afgeleë en mooiste plekke in Afrika.
  • PRETORIA NA SERENGETI – DEEL 3 | Villiers and J.I. probeer koelkop bly tussen die hordes slaggate, padblokkades en grensposte.
  • TOERUSTING | Met ‘n stewige afdak vir jou 4×4 gaan jy veel hoër klim op die gewildsheidleër by die res van die gesin.
  • WERKSWINKEL | WegRy se Spyker kry ‘n lekker laaistelsel.
  • SELFDOEN | Bou ‘n laaistelsel vir jou Defender.
  • MY RYDING | Dit het ‘n tydjie gevat om sy ou Chev-bakkie reg te ruk, maar nou is daar geen keer nie.
  • AVONTUUR | Hier kom ‘n ding: 30 mans, 11 ou motors en die ooppad na Verneukpan…
  • LESERS VERTEL | Jy hoef nie te kies tussen Die Hel en die Baviaanskloof nie – slaan sommer twee vlieë met een klap.
  • 4×4-ROETE | Sit Bergwoning in die Oos-Vrystaat maar op jou wenslys.

Plus: Gratis uithaal-en-bêrekaart van die Klein-Karoo: Roetes wat Roep #15