WegRy #29 | Julie 2011

WegRy #29 | Julie 2011

R31


In dié uitgawe

  • RYGOED | Ons ry ‘n Navara, sit voet in die hoek in ‘n Subaru Forester en wonder oor die Captiva.
  • MPUMALANGA | Jy pak nie die hart van die Laeveld sonder ‘n wenas en ‘n kapmes nie.
  • PRETORIA NA SERENGETI – DEEL 2 | Villiers en J.I. jaag die adrenalienmeter op in Zimbabwe op die Zambezi en die Karibameer.
  • TOERUSTING | As jy alleen is in die boendoes sal ‘n ewenaarslot jou op jou knieë laat gaan van dankbaarheid.
  • WERKSWINKEL | Spyker spog met nuwe vering
  • NAWEEK | Moenie dat die “Rust” in Rust de Winter jou ‘n rat voor die oë draai nie…
  • 4X4-ROETE | Die Bôjaankop-4×4-roete by Calitzdorp is nie verniet genoem na ‘n kop waar bobbejane vandag nog rondloop nie.
  • 4X4-ROETE | As jy gedink het Diep-en-Deur naby Matjiesfontein is toe, gaan kyk self.