WegRy #28 | Junie 2011

WegRy #28 | Junie 2011

R31


  • RYGOED | Ons weeg die Troopie op teen die Defender, en ry in ‘n nuwe Mercedes-Benz G-klas en die Jeep Grand Cherokee
  • SOUTPANSBERG | Ons ry rond in waarskynlik Suid-Afrika se mees onderskatte 4×4-bestemming
  • PRETORIA NA SERENGETI – DEEL 1 | Ons skop af met ‘n reeks van agt artikels oor die beplanning en uitvoer van ‘n epiese oorlandreis.
  • NAWEEK | Kamp rustig op Rooiputs – ver weg van die skares en tussen die leeus.
  • TOERUSTING | Hier is die belangrike oorwegings as jy ‘n daktent wil koop – en ‘n paar om uit te kies.
  • WERKSWINKEL | WegRy se Spyker kry ‘n stewige aluminiumkappie
  • SELFDOEN | Barto de Koning het een keer te veel sy kompressor uitgehaal en aan sy battery gekoppel…
  • MY RYDING | Een, twee, drie – daar’s ‘n kombuis en ingeboude kroeg in ‘n yster van ‘n Patrol.
  • 4X4-ROETE | By Buffalo Gorge kan jy ‘n paar taai hindernisse nek omdraai, maar ook plek-plek rustig vat.

Plus: Gratis uithaal-en-bêrekaart van die Wildekus: Roetes wat Roep #14