WegRy #24 | Jan/Feb 2011

WegRy #24 | Jan/Feb 2011

R31


  • GRENSPOSTE | Jy hoef nie meer van bakboord na stuurboord te hardloop voor jou volgende oorlandreis in Suider-Afrika nie
  • ZIMBABWE | Dié swartskaap van Afrika kom weer in rat vir toeriste
  • LESERS VERTEL | In die somer is Die Kgalagadi groen, wemel van die wild en warm
  • BMW GS ADVENTURE CHALLENGE | Die verenigde nasies van stofskoeters
  • 2011-LANGNAWEKE | Trek jou dagboek nader en beplan waarheen jy wil gaan
  • NUWE RYGOED | Ons toets die Touareg, Pathfinder, Ranger Sportrak, Freelander én die Kia Sportage
  • TOERUSTING | As jou vrou nie wil saamgaan Zambië toe nie, kan ’n lekker warm stort dalk haar arm draai
  • SELFDOEN | Steek daai stofie in ’n laai weg, en bou ’n skerm vir die
  • WERKSWINKEL | Ná hy die wêreld volgery en ses jaar daaraan beplan het, het Marc Lüdi nou ’n kampeerwa wat ander laat kwyl
  • BOSKOS | Dié maklike inpakkos vir die langpad gaan die pad nog korter laat voel
  • ROETE | Leeuwenboschfontein
  • WEGRY TOER | Ry saam Zimbabwe toe

Plus: Gratis uithaal-en-bêrekaart van die Oos-Kaapse Drakensberg Passe: Roetes wat Roep #11