WegRy #23 | Desember 2010

WegRy #23 | Desember 2010

R31


  • KAMEROEN | Modder, modder en nogmaals modder – as jy nie tolgeld wil betaal nie, gáán jy vassit
  • NAMAKWA-EKOROETE | Namakwaland se grondpaaie laat jou tone krul van lekkerkry, mits jy die regte tekkies ophet…
  • JAAR SE LAND ROVER-LESSE | Jy het nie baie geld nodig om in Afrika te toer nie – gesonde verstand help, en die regte bande
  • LESERSAVONTUUR | ‘My eerste 4×4-avontuur in Lesotho op pad na Katse was ook my laaste’N
  • NAWEEK | Al met die grondpad langs en op diep perdekarspore van Pinetown tot in die voetheuwels van die Drakensberg
  • NUWE RYGOED | Ons toets die nuwe Kia Sorento en die Land Rover Discovery 4
  • TOERUSTING | Hier is 9 blaaie vol geskenkidees vir Kersfees – iets vir elke beursie, oud en jonk – en ’n hele paar vir jouself
  • SELFDOEN | Bou jou eie aluminiumkappie teen ’n fraksie van die prys
  • WERKSWINKEL | Hoe werk ’n dubbelbatterystelsel?
  • OMBOUING | Vir ’n groot spyker soek jy ’n groot hamer, en vir ’n groot boot soek jy ’n groot trok
  • BOSKOS | Hier is ’n spyskaart vir ’n maklike Kersete wat jy in die bos kan maak:
  • ROETES | Van die beste 4×4-bergavonture is op Korannaberg in die Oos-Vrystaat

Plus: Gratis uithaal-en-bêrekaart van die Sederberge: Roetes wat Roep #10