WegRy #17 | Feb-Maart 2010

WegRy #17 | Feb-Maart 2010

R31


  • BERGSEBRAPARK | Met twee nuwe 4×4-roetes verdien die nasionale park nou sy strepe
  • ANGOLA #1 | Op ou oorlogspore na slagvelde soos Cassinga, Brug 14, Ebo …
  • ANGOLA #2 | ‘Dis wat ek alles geleer het toe ek twee jaar na mekaar in Angola was’
  • DIE HEL | Kom ry saam na Gamkaskloof
  • ZIMBABWE #1 | Probleem vry van Mana Pools af oor die Zambezivallei se platorandberge tot in Harare
  • ZIMBABWE #2 | Dis taai om tot in Gonarezhou te kom, maar sal jy nie weer wil huis toe gaan nie
  • TOERUSTING | Met een van die 25 hulpligte gaan geen hindernis ooit weer jou aste vir jou knoop nie
  • OPERASIE OPKNAP | Ons veldry-yster kry ‘n nuwe voorbuffer en wenas (met ‘n plasmatou)
  • SANIPAS | Vrou-alleen na Lesotho in die sneeu en ys
  • NUWE RYGOED | Ford Everest; KIA Sorento
  • BOSKOS | Drieboneslaai; Kekerertjie-bredie; Macadamiabobotie; Esau se lensiesop
  • 4×4-ROETES | Louvain/Duiwelsberg | Ferndale 4×4

Plus: Gratis uithaal-en-bêrekaart van die Gamkaskloof: Roetes wat Roep #5