WegRy #15 | Okt-Nov 2009

WegRy #15 | Okt-Nov 2009

R31


BAVIAANSKLOOF | 4×4 deur die Kloof se agterdeur
DRAKENSBERG | Ons ry 8 passe op die Draak se stert
KNYSNABOS | Kom toer saam met WegRy deur die Bos
CAPRIVI | ’n Lendelam brug, ’n sinkende karavaan, seekoeie, dapper duikers en ongeduldige Duitsers
TOERUSTING | Is jou voertuig gereed vir die skoolvakansie?
OPERASIE OPKNAP | Ons gee ’n Hilux weg. Stel jy belang?
MY RYDING | 1999 Discovery Series II | 69 sent vir elke kilometer;
2003 Land Rover Defender 110 Td5
NUTTIGE GOED | Kragomsetters
SAHARA | Ses dae deur Noord-Soedan: avontuur, stof, sweet, trane (en ‘n boere-’tan’)
BOSKOS | ’n 10-dag-bosspyskaart en -inpaklys
ROETES | Berakah-ekoroete | Blombosch-4×4-natuurroete | Buffelsfontein-natuurreservaat

 Plus: Gratis uithaal-en-bêrekaart van die Baviaanskloof: Roetes wat Roep #3