WegRy #03 | Okt-Nov 2007

WegRy #03 | Okt-Nov 2007

R31


8 BOSPOS Lesers vertel stories, wys hul foto’s, prys én mor

15 NAWEEK Die lekker grondpaaie van die Tankwa-Karoo

38 KILI NA KAÏRO Kom ry saam met die Voetspore-span

43 RYGOED ’n Botterbulletjie en 4 ander nuwe modelle

52 MY RYDING ’n Leser vertel van sy 1984 Land Cruiser

61 TOERUSTING Alles wat jy wil weet oor watersuiwering

71 BOSKOS  Ja, jy kan op blikkieskos oorleef (as dit moet)

74 BOSDOKTER Moenie met ou spikes sukkel nie – jy gaan tweede kom

82 OP SAFARI Vat jou kompas… en mik suid

88 LESERSAVONTUUR Ry ’n slag só Mosambiek toe – deur Zim

93 ROETEGIDS 230 lekker plekke om stof op jou bakkie te kry

118 STOFPADSTORIES Moenie alles glo wat motorvervaardigers jou vertel nie

120 OEPS! Pasop, dís wat kan gebeur…