#115 Mei 2014

#115 Mei 2014

R33

Die bergfiets-uitgawe

9 in voorraad


DIE KOPERSLANER Een van die land se laaste koperstookketelmakers pak binnekort sy houthamer weg
BOESMANLAND Dié dorre streek is ’n ernstige een – hy maak nie grappies nie. En hy het sy mense leer bid
NOORD-NATAL Basta met Kariba en die Caprivi – klim in jou eie land op ’n huisboot en tem ’n tiervis!
TAFELBERG Jou daguitstappie-aksieplan om die beste te maak van jou tyd op dié natuurwonder
FOTOPORTEFEULJE Die natuurfotograaf Marius Coetzee verruil Afrika se ruigtes vir die ysige koue van Antarktika
MENSE SE LENSE Slimfone én slim fotograwe – dié lesers se selfoonkiekies het ons stomgeslaan… Komaan, span daai Samsung in
DONKERKAMER Is die Nokia Lumia 1020 die die beste selfoonkamera nóg? Ons sit hom deur sy passies
KUIERKOS Winter is nie winter sonder ’n lekker kerrie nie. Hier is vyf resepte wat jou lekker warm gaan hou
10 TOP-FIETSROETES Jy’t jou fiets, jy’t jou tights en jy’s taamlik fiks… Kom trap een van dié
11 BAKGAT BERGFIETSE Fietskoop is nie perdekoop nie… Lees hier voor jy kaart swaai
TRAP JOU EIE EPIC Spring weg by die Atlantiese Oseaan en eindig oos by warmer waters
WIELE Watter van hierdie vyf “sagte 4×4’s” is die taaiste – die X-Trail, Rav, Captiva, Duster of Freelander?
KAP jou tentpenne in by die Rhodes-woonwapark in die suidelike Drakensberg
RY die Prins Alfredpas deur die Outeniquaberg, al met die ou olifantpaadjies langs
STAP in die Goukamma-reservaat se duine, fynbos én kuswoud…
SAAL perd op in Wolseley. Of proe wyn. Of skuil in ’n blokhuis
JANNIE AAN DIE WOORD ’n Goue ring, vertel Jannie Otto, kan maklik van jou ’n aap maak
AFRIKA OP SY BESTE Wat maak jy met jou bergfiets as jy in die see gaan swem? Jy hang hom op, dís wat jy doen!