#112 Februarie 2014

#112 Februarie 2014

R33

Spesiale hengel-uitgawe

Uit voorraad


BAVIAANSKLOOF Met hierdie kaartgids van die Kloof se 30 grootste treffers kan jy ’n nommerpas-reis beplan
MOKALA Dis dalk nie die opwindendste nasionale park nie, maar hy’s nog jonk – dus sonder stringe mense
STAP DIE KEI Oor 450 km leer ’n leser en haar stapvriende dat Stroh Rum ononderhandelbaar is op koue aande
NIGHTINGALE-EILAND Dié onbewoonde eiland in die middel van die Atlantiese Oseaan is behoorlik ’n voëlparadys
FOTOPORTEFEULJE Die voëlfotograaf Peter Ryan wys hoe lyk Gough-eiland se reusenellies en albatrosse
MENSE SE LENSE Só lyk die laaste lesersfoto’s wat moontlik R30 000 se pryse kan losslaan
DONKERKAMER Herhaling in jou foto’s kan ’n sterk element vorm – só gebruik jy dit met welslae
BAKKIES Nee, dis nie daai Bakkies se biografie nie. Ons vergelyk ses van die bakste dubbelkajuite op die mark
HENGEL Spesiale fokus
KAMP in Tsendze se soel mopanieskaduwee vir ’n égte boservaring in die Kruger
RY die Kaapsehooppas tussen Machadodorp en Nelspruit – dis veel stiller én mooier as die N4
HENGEL of stap, surf of swem in die Umlalazi-natuurreservaat by Mtunzini
PROE wyn en brandewyn in die Elginvallei. Of skiet kleiduif of slaap in ’n stoeikryt
LUISTER radio en stories of koop vetplante op Vanrhynsdorp in Namakwaland
TOAST AAN DIE WOORD Só pypkan jy daai mislike kampvakansiebederwers, verduidelik Toast Coetzer
AFRIKA OP SY BESTE Dís wat gebeur as die wolke bo die Masai Mara oopbreek