Trump cards

Go! Drive&Camp Towing Trumps / Weg! Ry&Sleep Towing Trumps

R100


Ever wondered how a road caravan compares to an off-road trailer, or a motor home? Put these camping rigs against each other with our new Towing Trumps cards. The deck of 52 playing cards feature campers launched between 2008-2013 for players to compare technical specifications.

Al ooit gewonder hoe vaar ’n padwoonwa teen ’n boswa of selfs ’n ryhuis? Weeg die verskillende kampwaens teen mekaar op met ons splinternuwe Towing Trumps-kaarte. Die pak het 52 speelkaarte met kamp-waens wat uit 2008-2013 dateer en spelers vergelyk elk van die waens se tegniese besonderhede.