Vellis voor
VelliesVellies, ons tagVellies kant

Weg Vellies

R800


Velskoene, of vellies, soos ons dit ken, is volksbesit. Deesdae is vellies weer hoogmode, hoewel dit eintlik nog altyd tydloos is. En nou kan jy pronk in Weg se eie vellies! Ons vellies se klassieke vorm pas vir mans én vrouens en jy kan dit saam met enige klere – van ’n kortbroek tot ’n kaftan – dra. Maar die eintlike troefkaart is die gemak: As jy eers jou voete in Weg se vellies gebêre het, sal jy in niemand anders se skoene wil stap nie. Jou reis begin hier… met Weg se vellies aan jou voete.

 

 

Neem kennis, skoene sal eers min of meer twee weke na bestelling afgelewer word