WegChirpy

Weg! Tjirpie-speelkaarte

R100


Ons nuwe kaartspeletjie Weg! Tjirpie is soortgelyk aan Top Trumps, maar met ’n kinkel. Die 52 kaarte in die pak het inligting oor skaars voëls in Suid-Afrika, plus ’n paar speelmankaarte (jokers) om sake ietwat deurmekaar te krap. Die voëls se verspreiding, lengte, gewig, bewaringstatus en getalle word vergelyk. Die eerste speler wat sit met al die kaarte óf die vier trofeekaarte, wen!