WegChirpy

Weg! Tjirpie Kaartspel

R100


Weg se ’n nuwe kaartspeletjie, Tjirpie-kaarte, werk soos Trump-kaarte, maar met ’n kinkel of twee. Daar is 52 speelkaarte in die pak van Suid-Afrika se skaars voëls, plus ’n paar joker-kaarte om dinge interessant te hou.  Die voëls ding mee met mekaar op grond van hulle verspreiding, hoogte, gewig, bewaringstatus en getalle. Kyk wie kan eerste al die kaarte of vier trofeekaarte versamel.