Baviaanskloof

Weg! Baviaanskloof-kaart – Spesiale Aanbod!

R65

Pak jou toer deur die betowerende Baviaanskloof aan met hierdie Weg!-kaart in jou paneelkissie teen ‘n verlaagde prys.


Pak jou toer deur die betowerende Baviaanskloof aan met hierdie Weg!-kaart in jou paneelkissie teen ‘n verlaagde prys.

Dit sluit in al die besienswaardighede, verblyf, padtoestande, en nuttige informasie oor die kloof, Willowmore en Patensie. Die kaart is verryk met GPS-punte, ’n hoogteprofiel en talle foto’s. Dit is gedruk op waterdig, sintetiese papier wat dit ideaal maak vir ’n rowwe toer.