Legkaart foto

Magneetlegkaartstelle: Al 10 legkaarte

R500


Het jy al een van ons prettige magneetlegkaartstelle aangeskaf? Dit sal die kinders ure lank besig hou! Elkeen bevat 10 vrolike magnetiese diere en voëls uit een van Suid-Afrika se ikoniese bestemmings.

Dié stel bevat al 10 magneetlegkaarte van die volgende bestemmings: Etosha, Hermanus, Kruger, die Karoo, Golden Gate, Weskus, Kwazulu-Natal, Drakensberg en Tafelberg.

 

Soek jy net een van die legkaarte? Dit is beskikbaar teen R50 elk by alle groot winkels – kyk by die tydskrifrak.