Pan 2
Pan 1

Jaffle Iron / Jafelpan

R250


Jafelpan – Oztrail

10.5cm x11cm

1.2kg

Hoëdigtheid-gietyster-kookware vir die beste resultate vir kos wat op ‘n vuur gaargemaak word.

Diep basis sodat die hitte eweredig versprei word.

Werk ideaal vir ‘n braai, met ‘n gladde oppervlak aan die een kant en ‘n geriffelde oppervlak aan die ander kant.

Goeie greep vir maklike hantering.

Spoel net skoon af en maak droog na aankoop, en dan kan jy laat waai.

Jaffle Iron – Oztrail

10.5cm x11cm

1.2kg

High Density cast iron cookware that offers the best results for open fire cooking

Deep base to allow for uniform heat distribution

Ideal BBQ cooking with smooth surface one side and ribbed on the reverse

Secure handle grip for handling

Simply rinse clean and dry after purchase then you are ready to cook