DIERE_MANIERE

Dieremaniere – ‘n gids vir diereliefhebbers

R65


Dieremaniere is die eerste jaarlikse tydskrif vir troeteldierliefhebbers, en ’n gesamentlike projek tussen 11 redaksies binne Media24. Die tydskrif bied hope raad oor babahondjies, katte, konyne, koi-visse, slange, varkies en selfs hoenders. Die tydskrif het ook diepte-artikels wat vrae beantwoord soos “Kan diere met mense kommunikeer?”; en “Hoe intelligent is honde?”