Carma Quip

Carma Pet Kampkooi

R640

3 in voorraad


Kaptein se eie kampkooi

As jy vir Kaptein of Katryn saamneem op vakansie, gaan hy of sy in hul eie kooi moet doedoe.

Carma Quip het nou ‘n stewige matras vir die viervoetige familielede.

Dit kan binne of buite gebruik word, is duursaam, waterdig en geïsoleer.

 

Die boonste buitelaag is van swaardiensmateriaal gemaak en het ‘n kamoefleerpatroon, en onder is ‘n glyvaste swaardiensmateriaal om dit stewig op die grond te hou. As julle reis en spasie ‘n probleem is, vou net die Carma Pet in die helfte en druk die lug uit. Om skoon te maak gebruik eenvoudig ‘n borsel of klam lap.

 

Net in een grootte beskikbaar: 104 cm x 67 cm (2kg)