DSH05793-065
DSH05798-023DSH05805-094DSH05808-012

Bestel jou span se Bull Run-foto’s vandag!

R600


Die Bull Run 2017 was onvergeetlik en om jou herinneringe nog beter te maak, kan jy nou ’n stel digitale foto’s van jou span bestel!

Elke stel kos R600 en sluit 10 foto’s van jou kar en span in tesame met 50 algemene foto’s van vanjaar  se pret op Vanwyksvlei. Gordon Harris Photographic se span professionele fotograwe het al die foto’s geneem.

Kliek hier om jou bestelling te plaas.

Sit asseblief jou e-posadres en die nommer van jou span se kar as verwysing by wanneer jy die betaling doen. Gordon Harris Photographic sal dan vir jou ‘n WeTransfer-skakel stuur om die foto’s af te laai. Hou dus jou e-posbus dop!