20181107_3D_Madalas_01

3D Mandalas-inkleurboek

R95


Het jy al dié 3D Mandalas-inkleurboek aangeskaf? Laat jou sketse lewe kry!

Kyk hoe jou inkleurprente in 3D-kunswerke verander. Sit jou 3D-bril op terwyl jy inkleur, en sien hoe die warmer kleure “uitspring”, terwyl die koeler kleure na die agtergrond skuif. Wees kreatief en geniet dit!

Die inkleurboek is by alle groot winkels te koop en kos R95 (3D-bril en koki‘s ingesluit).