WegRy Julie

WegRy Julie 2017

R41


WegRy is ’n maandelikse tydskrif oor 4×4-ekspedisies en agterpaaie. Vir WegRy se lesers begin die pret waar die teerpad ophou en die grondpad begin. Die span ondersoek alle aspekte van swerf deur Afrika – die voertuie (nuut én tweedehands), die toebehore. toerusting, 4×4-roetes en heerlike kosresepte vir die langpad. Kom ry saam.