Oordgids cover

WegSleep Oordgids 2017

R55


As jy wonder waar jy volgende jou tentpenne moet inslaan of jou woonwa moet staanmaak … hier is die honderd beste kampplekke en oorde in Suid-Afrika – soos aangewys deur die lesers van WegSleep. Koop en toer saam.