Gooi Kole

Weg! Ry & Sleep Gooi kole

R55


In ons eerste kampvuurkookboek, Gooi kole, het ons vir jou ’n keur saamgestel uit resepte wat ons kosfundi’s oor die jare vir ons oor die kole gemaak het. Hou Gooi kole byderhand in jou wa of 4×4 en kry nuwe idees vir smaaklike kampetes.