Weg Namibie 2014

Weg Namibie 2014

R45

Plekke wat aanhou roep!


JY KAN UITSIEN NA:

• Puik bestemmings (Visriviercanyon, Etosha, Kaokoland…)
• Minder bekende plekke (Maltahöhe, Mariental, Gibeon, Koës…)
• Vat die pad na… (die Kalahari, Gamsbergpas)
• Blyplekgids (40 plekke om te bly)
• Nuttige inligting (waar, wanneer, wat, hoe?)
• Foto’s wat jou laat verlang
• Gedetailleerde kaarte
• GPS-punte

‘n Digitale uitgawe is beskikbaar by mysubs.co.za of za.zinio.com